FunRooyen Feestyd

Pieter en Amanda by sonsondergang

Ons Nooi Jou Uit

Kom vier die liefde!

Pieter en Amanda nooi julle uit om saam met hulle die begin van hulle huwelik te vier op Vrydag, 4 Desember 2026 om 16:00 te Esperanza, Pretoria-Oos.

Plek

Die Woud Kapel by Esperanza

Esperanza Wedding Venue

15165 Volstruis Rd
Boschkop Road
City of Tshwane

Kry aanwysings

Program

Vrydag 4 Desember 2026

  1. Vanaf 15:00

    Aankoms

    Gaste kan arriveer vanaf 15:00. Sitplek en verversing sal beskikbaar wees onder die bome op die grasperke.

  2. 15:45

    Woud Kapel

    Gaste kan vanaf 15:45 begin beweeg na die Woud Kapel. Aanwysings is aangebring op die paadjie. Water en sap sal by die deure beskikbaar wees.

  3. 16:00

    Seremonie

    Die seremonie begin om 16:00 in die Woud Kapel by Esperanza, Pretoria-Oos. Esperanza is ’n perdeplaas — ons stel voor jy trek gemaklik aan.

    Mans: chino met oopknoop hemp · Dames: Anything Green

  4. Na die seremonie

    Onthaal

    Gaste beweeg terug na die voorste grasperke. Kuier lekker met ’n gin-waentjie en donkies wat die versnapperinge bedien terwyl die foto’s geneem word. Daarna is kos, musiek en ’n jolige kuier die tema vir die res van die aand — kom kuier saam tot laatnag!

RSVP

Laat weet asseblief teen 13 November of julle by ons groot dag sal wees.

Sal jy bywoon?

Verblyf

Die geleentheid vind plaas oor:

74 DAE

790 Stellenberg Rd, Equestria

Verken Peter’s Guesthouse

462 Kosmos Rd, Die Wilgers

Verken Waters on Willows

226 Frikkie de Beer Str, Menlyn

Verken Menlyn Mews